Modulekode | MCS 702 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Basiese teoretiese konsepte aangaande ingebore musikaliteit in verband gebring met hoe en waarom musiek medium vir kommunikasie is. In hierdie module word daar ook gefokus op teoretiese konsepte wat verband hou met groeps- en gemeenskapswerk. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App